SunCity: Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis) Die benoemings vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo-toekennings is bekend gemaak en Suid-Afrika se gróótste sterre pronk almal op dié lys. Dié toekennings word vanjaar vir die 14de keer aangebied. Kunstenaars is onder meer in 19 afdelings benoem, waaronder liedjie van die jaar, album van die..
Continue reading…