SunCity: Foto: @SADN_Diaspora/Twitter.com Die Demokratiese Alliansie het KPMG Internasionaal se verklaring aan die Valke oorhandig om hulle by te staan met hul voortgesette ondersoek oor die omstrede Gupta-familie. Die DA het die ondersoek oor die werk wat KPMG Internasionaal namens die Gupta-familie gedoen het, verwelkom, het David Maynier, woordvoerder van die DA, Sondag gesê. Dit..
Continue reading…
DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!