SunCity: Foto: @SADN_Diaspora/Twitter.com Besigheidsleierskap Suid-Afrika (BLSA) het die leierskapskommeling by die ouditeursfirma KPMG en die maatskappy se bereidwilligheid om beslissend op te tree ná omstredenheid oor oudits en verslae, verwelkom. Dit volg nadat Trevor Hoole Vrydag as die uitvoerende hoof van KPMG Suid-Afrika bedank het ná ʼn storm oor werk wat die maatskappy vir die..
Continue reading…
Sakeleiers verwelkom KPMG-bedankings
Enjoyed this post? Share it!
KPMG-bestuurslede bedank oor Guptas
SunCity: Foto: @SADN_Diaspora/Twitter.com Trevor Hoole, uitvoerende hoof van KPMG Suid-Afrika, het Vrydag gesê hy en etlike ander senior lede van die ouditeursfirma het bedank. Die aankondiging volg nadat KPMG Internasionaal die werk wat die firma vir die omstrede Gupta-familie gedoen het, ondersoek het. KPMG het in ʼn verklaring op die maatskappy se webwerf bevestig dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#GuptaLeaks: Dit is wat jy moet weet
SunCity: Pres. Zuma (foto: Flickr/GovernmentZA- en die drie Gupta-broers (foto’s: who’s Who). Sunday Times en City Press het einde Mei ʼn berig gepubliseer met bewyse dat die omstrede Gupta-familie Suid-Afrika beheer, nadat hulle toegang gekry het tot 650 e-posse wat tussen die Gupta-broers en hul medewerkers gestuur is. Op 1 Junie vanjaar het die Daily..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!