SunCity: Foto: @SADN_Diaspora/Twitter.com Die Demokratiese Alliansie het KPMG Internasionaal se verklaring aan die Valke oorhandig om hulle by te staan met hul voortgesette ondersoek oor die omstrede Gupta-familie. Die DA het die ondersoek oor die werk wat KPMG Internasionaal namens die Gupta-familie gedoen het, verwelkom, het David Maynier, woordvoerder van die DA, Sondag gesê. Dit..
Continue reading…
DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
Enjoyed this post? Share it!
Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag
SunCity: Voormalige minister van finansies Pravin Gordhan en voormalige adjunkminister van finansies Mcebisi Jonas Foto: Jonisayi Maromo/ANA Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies, het die onttrekking van die SAID-verslag oor die werk wat die ouditeursfirma KPMG namens die Gupta-familie gedoen het, verwelkom. Gordhan het gesê hy was verras deur die “absolute minagting” wat die maatskappy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sakeleiers verwelkom KPMG-bedankings
SunCity: Foto: @SADN_Diaspora/Twitter.com Besigheidsleierskap Suid-Afrika (BLSA) het die leierskapskommeling by die ouditeursfirma KPMG en die maatskappy se bereidwilligheid om beslissend op te tree ná omstredenheid oor oudits en verslae, verwelkom. Dit volg nadat Trevor Hoole Vrydag as die uitvoerende hoof van KPMG Suid-Afrika bedank het ná ʼn storm oor werk wat die maatskappy vir die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!