SunCity: Foto: @SADN_Diaspora/Twitter.com Trevor Hoole, uitvoerende hoof van KPMG Suid-Afrika, het Vrydag gesê hy en etlike ander senior lede van die ouditeursfirma het bedank. Die aankondiging volg nadat KPMG Internasionaal die werk wat die firma vir die omstrede Gupta-familie gedoen het, ondersoek het. KPMG het in ʼn verklaring op die maatskappy se webwerf bevestig dat..
Continue reading…
KPMG-bestuurslede bedank oor Guptas
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!