SunCity: FNB-stadion, ook bekend as Soccer City ʼn Komitee van ondersoek is aangestel om die oorsaak van die stormloop te bepaal wat Saterdag die lewe van twee sportondersteuners by die ENB-stadion buite Johannesburg geëis het. Buiten die twee mense wat dood is, is minstens 17 beseer net voor die wedstryd tussen Kaizer Chiefs en Orlando..
Continue reading…